| weerdiens [boodskap #142610] |
Di., 18 Julie 2023 18:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerdiens
Afbreking: weer•diens
Samestelling: weer + diens
Selfstandige naamwoord: weerdiens
Meervoud: weerdienste
Betekenis:
• Organisasie wat weerstoestande meet en voorspellings waag.
Gebruik:
• Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is daar nog koue op pad.
Vertaling:
Engels: weather service, meteorological service
Nederlands: weerdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|