Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immergewild
immergewild [boodskap #142584] Sa., 15 Julie 2023 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immergewild
Afbreking: im•mer•ge•wild
Samestelling: immer + gewild


Byvoeglike naamwoord: immergewild
Attributief: immergewilde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gewild. Baie gewild.

Gebruik:
• Die boek is tydloos en immergewild.

Vertaling:
Engels: ever popular
Nederlands: altijd populair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnedring
Volgende onderwerp: musiektoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 06:44:23 UTC 2025