| doodtevrede [boodskap #142554] |
Wo., 12 Julie 2023 14:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodtevrede
Afbreking: dood•te•vre•de
Samestelling: dood + tevrede
Byvoeglike naamwoord: doodtevrede
Attributief: doodtevrede
Betekenis:
• Intensiewe vorm van tevrede. Baie gelukkig en tevrede.
Gebruik:
• Ek was doodtevrede en gelukkig toe my ma my aan haar bors laat drink het. [Psalms 22:10]
Vertaling:
Engels: quite content
Nederlands: nogal tevrede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|