Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hondmak
hondmak [boodskap #142546] Wo., 12 Julie 2023 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hondmak
Afbreking: hond•mak
Samestelling: hond + mak


Byvoeglike naamwoord: hondmak
Attributief: hondmak

Betekenis:
• Intensiewe vorm van mak. Baie mak en nie wild nie.

Gebruik:
• Die bok is hondmak.

Sinoniem:
• doodmak
• getem
• skaapmak
• vrekmak

Vertaling:
Engels: as tame as a dog, domesticated, obedient
Nederlands: erg tam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plankdun
Volgende onderwerp: doodsiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 03:34:11 UTC 2026