| plankdun [boodskap #142544] |
Wo., 12 Julie 2023 11:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plankdun
Afbreking: plank•dun
Samestelling: plank + dun
Byvoeglike naamwoord: plankdun
Attributief: plankdun
Betekenis:
• Intensiewe vorm van dun. Baie dun of maer.
Gebruik:
• Die model is plankdun.
Sinoniem:
• flenterdun
• papierdun
• rietskraal
• ragdun
Antoniem:
• spekvet
• trommeldik
Vertaling:
Engels: very thin, board thin
Nederlands: erg dun
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|