Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laagtepunt
laagtepunt [boodskap #142535] Wo., 12 Julie 2023 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laagtepunt
Afbreking: laag•te•punt
Samestelling: laagte + punt


Selfstandige naamwoord: laagtepunt
Meervoud: laagtepunte
Verkleinwoord: laagtepuntjie
Meervoud van verkleining: laagtepuntjies

Betekenis:
• Die laagste punt, soms figuurlik, punt waarop dinge besonder sleg is.

Gebruik:
• Die rand tuimel van die een laagtepunt tot die volgende laagtepunt.

Sinoniem:
• insinking
• minimum
• terugsakking

Antoniem:
• hoogtepunt

Vertaling:
Engels: low point
Nederlands: dieptepunt, laagtepunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgang
Volgende onderwerp: smoordronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 01:32:59 UTC 2025