| pretparkrit [boodskap #142525] |
Di., 11 Julie 2023 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pretparkrit
Afbreking: pret•park•rit
Samestelling: pretpark + rit
Selfstandige naamwoord: pretparkrit
Meervoud: pretparkritte
Betekenis:
• 'n Rit op 'n ryding in 'n pretpark.
Gebruik:
• Watter pretparkrit was die lekkerste, die tuimeltrein, mallemeule of die treintjie deur die spookhuis?
Vertaling:
Engels: amusement park ride
Nederlands: pretparkrit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|