Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingbetaler
belastingbetaler [boodskap #142504] So., 09 Julie 2023 20:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24173
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingbetaler
Afbreking: be•las•ting•be•ta•ler
Samestelling: belasting + betaler


Selfstandige naamwoord: belastingbetaler
Meervoud: belastingbetalers
Verkleinwoord: belastingbetalertjie
Meervoud van verkleining: belastingbetalertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat belasting betaal.

Gebruik:
• Dit gaan die belastingbetaler waarskynlik minstens R4 miljard uit die sak jaag.

Sinoniem:
• belastingpligtige

Vertaling:
Engels: taxpayer
Nederlands: belastingbetaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bopunt
Volgende onderwerp: skors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:51:08 UTC 2025