Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierdeur
hierdeur [boodskap #142421] Ma., 03 Julie 2023 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierdeur
Afbreking: hier•deur
Samestelling: hier + deur


Bywoord: hierdeur

Betekenis:
• Deur dit wat genoem is.

Gebruik:
• Ek sal my nie hierdeur laat afsit nie.
• Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word.

Vertaling:
Engels: by this
Nederlands: hierdoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monargie
Volgende onderwerp: hierop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 03:07:31 UTC 2025