Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driemasskip
driemasskip [boodskap #142391] Sa., 01 Julie 2023 08:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24232
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Driemasskip.
'n Driemasskip.
driemasskip
Afbreking: drie•mas•skip
Samestelling: drie + mas + skip


Selfstandige naamwoord: driemasskip
Meervoud: driemasskepe

Betekenis:
• 'n Groot seilskip met drie maste.

Gebruik:
• 'n Driemasskip vaar die hawe in.

Sinoniem:
• driemaster

Vertaling:
Engels: three-masted ship
Nederlands: driemastschip, driemaster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekgroep
Volgende onderwerp: oorhel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 12:30:56 UTC 2025