Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragstuur
kragstuur [boodskap #142355] Wo., 28 Junie 2023 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragstuur
Afbreking: krag•stuur
Samestelling: krag + stuur


Selfstandige naamwoord: kragstuur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Meganisme wat dit makliker maak om 'n motorvoertuig te stuur.

Gebruik:
• 'n Motor met kragstuur gebruik hidrouliese of elektriese krag om die wiele te draai, sodat die bestuurder die stuurwiel moeiteloos kan draai.

Vertaling:
Engels: power steering
Nederlands: stuurbekrachtiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magneties
Volgende onderwerp: oorplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:18:37 UTC 2025