Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lidland
lidland [boodskap #142347] Wo., 28 Junie 2023 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lidland
Afbreking: lid•land
Samestelling: lid + land


Selfstandige naamwoord: lidland
Meervoud: lidlande

Betekenis:
• 'n Land wat 'n deel is van 'n internasionale organisasie of verdrag.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n lidland van die Verenigde Nasies.

Wisselvorm:
• ledeland

Vertaling:
Engels: member country, member state
Nederlands: lidland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportnutsvoertuig
Volgende onderwerp: ondergang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:15:31 UTC 2025