| wanbestuur [boodskap #142335] |
Wo., 28 Junie 2023 07:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wanbestuur
Afbreking: wan•be•stuur
Samestelling: wan + bestuur
Selfstandige naamwoord: wanbestuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Swak en slegte bestuur.
Gebruik:
• Die maatskappy het weens wanbestuur ten gronde gegaan.
Sinoniem:
• wanbeheer
• wanadministrasie
Vertaling:
Engels: mismanagement, maladministration
Nederlands: wanbeheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|