Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » silwermyn
silwermyn [boodskap #142322] Ma., 26 Junie 2023 19:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
silwermyn
Afbreking: sil•wer•myn
Samestelling: silwer + myn


Selfstandige naamwoord: silwermyn
Meervoud: silwermyne
Verkleinwoord: silwermyntjie
Meervoud van verkleining: silwermynjies

Betekenis:
• 'n Plek waar silwer gemyn en ontgin word.

Gebruik:
• Silverton in Pretoria se naam kom van 'n silwermyn wat jare gelede in die omgewing ontgin is.

Afgelei:
• kwiksilwermyn

Vertaling:
Engels: silver mine
Nederlands: zilvermijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skalaar
Volgende onderwerp: webblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 07:46:17 UTC 2025