| Bybels [boodskap #142316] |
Ma., 26 Junie 2023 14:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bybels
Afbreking: By•bels
Samestelling: Bybel + -s
Byvoeglike naamwoord: Bybels
Attributief: Bybelse
Betekenis:
• Volgens die voorskrifte van die Bybel, of met betrekking tot die Bybel.
Gebruik:
• Om ander mense te haat is nie Bybels nie.
Sinoniem:
• kerklik
• skriftuurlik
Vertaling:
Engels: biblical, scriptural
Nederlands: Bijbels
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|