Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bosbou
bosbou [boodskap #142244] Wo., 21 Junie 2023 18:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bosbou
Afbreking: bos•bou
Samestelling: bos + bou


Selfstandige naamwoord: bosbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die aanplant en bestuur van bosse (boomplantasies), hoofsaaklik vir die produksie van hout.

Gebruik:
• Skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in die omgewing, maar bosbou word ook beoefen.

Sinoniem:
• bosbestuur
• boswese

Afgelei:
• bosboudepartement
• bosbouer
• bosboukunde
• bosboukundige
• bosbouskool

Afkorting:
• bosb.

Vertaling:
Engels: forestry, silviculture
Nederlands: bosbouw, silvicultuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsluit
Volgende onderwerp: vissery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 05:57:44 UTC 2026