Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koördineerder
koördineerder [boodskap #142241] Wo., 21 Junie 2023 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koördineerder
Afbreking: ko•ör•di•neer•der
Samestelling: koördineer + -der


Selfstandige naamwoord: koördineerder
Meervoud: koördineerders
Verkleinwoord: koördineerdertjie
Meervoud van verkleining: koördineerdertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat koördineer (dinge samehangend reël).

Gebruik:
• 'n Koördineerder is aangestel om die veldtog te koördineer.

Sinoniem:
• fasiliteerder
• organiseerder
• reëlaar

Afgelei:
• adjunk-koördineerder
• mede-koördineerder

Vertaling:
Engels: coordinator
Nederlands: coördinator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hernubaar
Volgende onderwerp: terugslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 00:41:33 UTC 2025