| halfnaak [boodskap #142233] |
Di., 20 Junie 2023 13:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfnaak
Afbreking: half•naak
Samestelling: half + naak
Byvoeglike naamwoord: halfnaak
Attributief: halfnaakte
Betekenis:
• Gedeeltelik naak; onbehoorlik geklee.
Gebruik:
• Die strand is vol halfnaakte lywe wat in die son lê en bak.
Vertaling:
Engels: seminaked, partially dressed, largely nude
Nederlands: halfnaakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|