| onaanvaarbaar [boodskap #142224] |
Di., 20 Junie 2023 09:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onaanvaarbaar
Afbreking: on•aan•vaar•baar
Samestelling: on- + aanvaarbaar
Byvoeglike naamwoord: onaanvaarbaar
Attributief: onaanvaarbare
Partitief: onaanvaarbaars
Betekenis:
• Wat nie aanvaarbaar is nie.
Gebruik:
• Wreedheid teenoor diere is totaal onaanvaarbaar.
Sinoniem:
• afstootlik
• onaanneemlik
• onregverdigbaar
• ontoelaatbaar
• onwelkom
• verbode
• verwerplik
Antoniem:
• aanvaarbaar
Afgelei:
• onaanvaarbaarheid
Vertaling:
Engels: unacceptable
Nederlands: onaanvaardbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|