Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moniteer
moniteer [boodskap #142216] Ma., 19 Junie 2023 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moniteer
Afbreking: mo•ni•teer


Werkwoord: moniteer
Verlede tyd: het gemoniteer

Betekenis:
• Om te kyk dat alles reg loop; 'n oog oor sake hou.

Gebruik:
• Die polisie moniteer die situasie.

Afgelei:
• moniteerder
• moniterend
• monitering

Vertaling:
Engels: to monitor
Nederlands: monitoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurentyd
Volgende onderwerp: taalkenner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:57:43 UTC 2025