Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bronteks
bronteks [boodskap #142198] So., 18 Junie 2023 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bronteks
Afbreking: bron•teks
Samestelling: bron + teks


Selfstandige naamwoord: bronteks
Meervoud: brontekste

Betekenis:
• Die oorspronklike teks, of in rekenaarwetenskap, die kode van 'n program wat in 'n bepaalde programmeertaal geskryf is.

Gebruik:
• 'n Mens kan na die bronteks van 'n bladsy op die internet kyk om te sien hoe dit geïmplementeer is.

Sinoniem:
• bronkode

Vertaling:
Engels: source code
Nederlands: brontekst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drukbaar
Volgende onderwerp: woordelys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 05:51:20 UTC 2025