Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tapir
tapir [boodskap #142184] Sa., 17 Junie 2023 15:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26651
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Tapir.
'n Tapir.
tapir
Afbreking: ta•pir


Selfstandige naamwoord: tapir
Meervoud: tapirs
Verkleinwoord: tapirtjie
Meervoud van verkleining: tapirtjies

Betekenis:
• 'n Plantetende hoefdier met 'n kort slurp, familie Tapiridae.

Gebruik:
• Tapirs bewoon die woude van Suid-Amerika en Suidoos-Asië.

Afgelei:
• tapirfamilie

Vertaling:
Engels: tapir
Nederlands: tapir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 28 September 2026 06:35]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: tertbakster
Volgende onderwerp: slagplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 28 06:45:33 UTC 2026