Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoekster
besoekster [boodskap #142156] Do., 15 Junie 2023 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoekster
Afbreking: be•soek•ster
Samestelling: besoek + -ster


Selfstandige naamwoord: besoekster
Meervoud: besoeksters
Verkleinwoord: besoekstertjie
Meervoud van verkleining: besoekstertjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat besoek aflê; vroulike gas.

Gebruik:
• Die boer vat sy blonde besoekster op die trekker uit om haar die plaas te wys.

Antoniem:
• besoeker (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: besoekster
Nederlands: bezoekster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenvoeter
Volgende onderwerp: voerkraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 21:31:00 UTC 2026