| gekonfyt [boodskap #142143] |
Wo., 14 Junie 2023 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27255 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gekonfyt
Afbreking: ge•kon•fyt
Samestelling: ge- + konfyt
Byvoeglike naamwoord: gekonfyt
Attributief: gekonfyte
Betekenis:
• Wat goed is met iets; ervare en bedrewe is.
Gebruik:
• Bestuurders wat nog nie so gekonfyt is nie, moet liefs van die hoofweë af bly.
Sinoniem:
• bedrewe
• ervare
• geoefen
• ingeoefen
• touwys
• vaardig
Vertaling:
Engels: well-versed, skilled in, an expert at
Nederlands: bedreven
Werkwoord: konfyt
Verlede tyd: het gekonfyt
Betekenis:
• Die verlede deelwoord van konfyt.
Gebruik:
• Het jy die brood behoorlik gekonfyt?
Vertaling:
Engels: jammed
Nederlands: geconfiteerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 05:58] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|