| Alberton [boodskap #142114] |
So., 11 Junie 2023 11:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24278 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alberton
Afbreking: Al•ber•ton
Pleknaam: Alberton
Betekenis:
• Dorp aan die Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika.
Gebruik:
• Alberton is op die oewers van die Natalspruit geleë, en is naby groot sentra soos Johannesburg (15 km) en Pretoria (60 km).
Vertaling:
Engels: Alberton
Nederlands: Alberton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|