| Midrand [boodskap #142113] |
So., 11 Junie 2023 11:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Midrand
Afbreking: Mid•rand
Pleknaam: Midrand
Betekenis:
• 'n Nedersetting tussen Johannesburg en Pretoria aan weerskante van die N1 nasionale pad in Gauteng, Suid-Afrika.
Gebruik:
• Die Afrika-unie se Pan-Afrikaparlement is in Midrand geleë.
Vertaling:
Engels: Midrand
Nederlands: Midrand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|