Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nooddiens
nooddiens [boodskap #142110] So., 11 Junie 2023 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nooddiens
Afbreking: nood•diens
Samestelling: nood + diens


Selfstandige naamwoord: nooddiens
Meervoud: nooddienste

Betekenis:
• 'n Organisasie wat mense in nood help.

Gebruik:
• Wat maak 'n mens as jy die nooddienste bel en niemand daag op nie?

Hiperoniem:
• hulpdiens

Vertaling:
Engels: emergency service
Nederlands: nooddienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naskok
Volgende onderwerp: voortspruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 11:09:54 UTC 2026