Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanmiddag
vanmiddag [boodskap #142102] So., 11 Junie 2023 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vanmiddag
Afbreking: van•mid•dag
Samestelling: van + middag


Bywoord: vanmiddag

Betekenis:
• Die middag van vandag; die tyd tussen die huidige dag se oggend en aand.

Gebruik:
• Ons gaan vanmiddag tennis kyk.

Hiperoniem:
• vandag

Verwant:
• vanoggend
• vanmôre
• vanaand
• vannag

Vertaling:
Engels: this afternoon
Nederlands: vanmiddag

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemelgewelf
Volgende onderwerp: vanmôre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 19:40:51 UTC 2026