| groenigheid [boodskap #142097] |
Sa., 10 Junie 2023 17:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groenigheid
Afbreking: groen•ig•heid
Samestelling: groenig + -heid
Selfstandige naamwoord: groenigheid
Meervoud: groenighede
Verkleinwoord: groenigheidjie
Meervoud van verkleining: groenigheidjies
Betekenis:
• Dinge wat groen is, soos plantegroei.
Gebruik:
• Laat daar uit die aarde groenigheid voortkom, groen plante wat saad gee en vrugtebome op die aarde. [Genesis 1:11]
Sinoniem:
• groengoed
• groenheid
Vertaling:
Engels: greens, greenness
Nederlands: groenig, groenachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|