Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeuin
leeuin [boodskap #142081] Do., 08 Junie 2023 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leeuin
Afbreking: leeu•in
Samestelling: leeu + -in


Selfstandige naamwoord: leeuin
Meervoud: leeuinne
Verkleinwoord: leeuinnetjie
Meervoud van verkleining: leeuinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike leeu.

Gebruik:
• Troppe leeuinne sal gewoonlik saam jag en groot hoefdiere as prooi aanval.

Sinoniem:
• leeuwyfie
• wyfieleeu

Antoniem:
• leeu (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: lioness
Nederlands: leeuwin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebreklik
Volgende onderwerp: welgedaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 14:38:16 UTC 2026