Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bykans
bykans [boodskap #142035] So., 04 Junie 2023 15:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24321
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bykans
Afbreking: by•kans
Samestelling: by + kans


Bywoord: bykans

Betekenis:
• So amper, maar nie heeltemal nie.

Gebruik:
• Swem is goeie oefening omdat dit bykans al die spiere in die liggaam aktiveer.

Sinoniem:
• amper
• byna
• feitlik
• haas
• naby
• nagenoeg
• ongeveer

Vertaling:
Engels: nearly, almost
Nederlands: bijkans

Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sondagnag
Volgende onderwerp: webtuiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 16:43:32 UTC 2026