| Donderdagnag [boodskap #142031] |
So., 04 Junie 2023 09:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Donderdagnag
Afbreking: Don•der•dag•nag
Samestelling: Donderdag + nag
Selfstandige naamwoord: Donderdagnag
Meervoud: Donderdagnagte
Verkleinwoord: Donderdagnaggie
Meervoud van verkleining: Donderdagnaggies
Betekenis:
• Op die nag van Donderdag; die tyd tussen Donderdagaand en Vrydagoggend.
Gebruik:
• Ek moes Donderdagnag twee keep opstaan om te gaan piepie.
Vertaling:
Engels: Thursday night
Nederlands: donderdagnacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|