| Donderdagoggend [boodskap #142017] |
So., 04 Junie 2023 08:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Donderdagoggend
Afbreking: Don•der•dag•og•gend
Samestelling: Donderdag + oggend
Selfstandige naamwoord: Donderdagoggend
Meervoud: Donderdagoggende
Verkleinwoord: Donderdagoggendjie
Meervoud van verkleining: Donderdagoggendjies
Betekenis:
• Op die oggend van Donderdag; die tyd tussen Donderdagnag en Donderdagmiddag.
Gebruik:
• Ek het Donderdagoggend amper verslaap.
Vertaling:
Engels: Thursday morning
Nederlands: donderdagochtend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|