| polisiediens [boodskap #142006] |
Sa., 03 Junie 2023 15:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisiediens
Afbreking: po•li•sie•diens
Samestelling: polisie + diens
Selfstandige naamwoord: polisiediens
Meervoud: polisiedienste
Betekenis:
• Regeringsdiens verantwoordelik vir die polisiëring van die bevolking.
Gebruik:
• 'n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die arrestasie bevestig.
Sinoniem:
• polisiemag
Vertaling:
Engels: police service
Nederlands: politiedienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|