Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiestasie
polisiestasie [boodskap #141963] Wo., 31 Mei 2023 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiestasie
Afbreking: po•li•sie•sta•sie
Samestelling: polisie + stasie


Selfstandige naamwoord: polisiestasie
Meervoud: polisiestasies
Verkleinwoord: polisiestasietjie
Meervoud van verkleining: polisiestasietjies

Betekenis:
• 'n Gebou waar die polisie gestasioneer is en vanwaar hulle werk.

Gebruik:
• 'n Motorongeluk moet binne 24 uur by die naaste polisiestasie aangemeld word.

Sinoniem:
• polisiekantoor

Vertaling:
Engels: police-station
Nederlands: politiebureau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevelvoerder
Volgende onderwerp: toesluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 21:50:32 UTC 2026