Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Masedonië
Masedonië [boodskap #141919] Do., 25 Mei 2023 12:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Masedonië
Afbreking: Ma•se•do•ni•ë
Uitspraak: /mɑsəˈdʊəni.jə/


Pleknaam: Masedonië

Betekenis:
• 'n Voormalige koninkryk in Europa, tans 'n geografiese streek in die noorde van Griekeland.

Gebruik:
• Vanweë sy vrugbare grond, is Masedonië die rykste landbougebied van die huidige Griekeland.

Afgelei:
• Masedoniër
• Masedoniës

Vertaling:
Engels: Macedonia
Nederlands: Macedonië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwel
Volgende onderwerp: slagyster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 18:43:38 UTC 2026