Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanrand
aanrand [boodskap #141898] Di., 23 Mei 2023 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanrand
Afbreking: aan•rand


Werkwoord: rand aan, aanrand
Verlede tyd: het aangerand

Betekenis:
• Om iemand te lyf te gaan; fisies met geweld aanval.

Gebruik:
• ’n Seun wat sy pa aanrand en sy ma uit die huis jaag, is ’n veragtelike en skandelike mens. [Spreuke 19:26]

Sinoniem:
• aanval
• bydam
• byloop

Afgelei:
• aanrander
• aanranding

Vertaling:
Engels: to assault, attack
Nederlands: aanranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maagdelik
Volgende onderwerp: ondervind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 07:43:36 UTC 2025