| keteldal [boodskap #141886] |
Ma., 22 Mei 2023 16:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Cirque de Gavarnie as voorbeeld van 'n keteldal.
keteldal
Afbreking: ke•tel•dal
Samestelling: ketel + dal
Selfstandige naamwoord: keteldal
Meervoud: keteldale
Verkleinwoord: keteldalletjie
Meervoud van verkleining: keteldalletjies
Betekenis:
• 'n Half sirkelvormige vallei wat deur glasiale erosie ontstaan.
Gebruik:
• 'n Keteldal vorm meestal op beskutte hellings wat min son kry en waar die sneeu ophoop.
Verwant:
• kaar
Vertaling:
Engels: cirque, corrie
Nederlands: keteldal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|