| kopdoek [boodskap #141864] |
Wo., 17 Mei 2023 15:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Man met 'n kopdoek.
kopdoek
Afbreking: kop•doek
Samestelling: kop + doek
Selfstandige naamwoord: kopdoek
Meervoud: kopdoeke
Verkleinwoord: kopdoekie
Meervoud van verkleining: kopdoekies
Betekenis:
• 'n Doek wat om die kop gedra word.
Gebruik:
• As jou kapsel nie reg wil lê nie, kan jy altyd 'n kopdoek dra.
Hiperoniem:
• hoofbedekking
• hooftooisel
Hiponiem:
• bandana
Vertaling:
Engels: headcloth, kerchief
Nederlands: hoofddoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|