Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafstil
grafstil [boodskap #141846] Ma., 15 Mei 2023 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grafstil
Afbreking: graf•stil
Samestelling: graf + stil


Byvoeglike naamwoord: grafstil
Attributief: grafstille

Betekenis:
• Intensiewe vorm van stil. Baie stil; so stil soos 'n graf.

Gebruik:
• Toe die roubeklaers weg is raak die begraafplaas weer grafstil.

Sinoniem:
• doodstil
• tjoepstil

Vertaling:
Engels: silent as the grave
Nederlands: doodstil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingetoë
Volgende onderwerp: argitektonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:08:00 UTC 2025