| kougom [boodskap #141842] |
Ma., 15 Mei 2023 11:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Meisie wat 'n borrel met haar kougom blaas.
kougom
Afbreking: kou•gom
Samestelling: kou + gom
Selfstandige naamwoord: kougom
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Soort lekker wat lank gekou, maar nie ingesluk word nie.
Gebruik:
• Moenie jou kougom onder die bank plak nie.
Vertaling:
Engels: bubblegum, chewing gum
Nederlands: kauwgom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|