Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opnoem
opnoem [boodskap #141831] Sa., 13 Mei 2023 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opnoem
Afbreking: op•noem
Samestelling: op + noem


Werkwoord: noem op, opnoem
Verlede tyd: het opgenoem

Betekenis:
• Om 'n reeks dinge (een vir een) te noem.

Gebruik:
• Kan jy die name van die planete opnoem?

Sinoniem:
• aflees
• opsê
• resiteer
• uitlees
• voordra

Afgelei:
• opnoeming

Vertaling:
Engels: to recite, name, mention, enumerate
Nederlands: opnoemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoorsoekerig
Volgende onderwerp: Noord-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 04:47:03 UTC 2026