| esdoringstroop [boodskap #141772] |
So., 07 Mei 2023 08:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Esdoringstroop word getap.
esdoringstroop
Afbreking: es•do•ring•stroop
Samestelling: esdoring + stroop
Selfstandige naamwoord: esdoringstroop
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Soet stroop van die sap van die esdoringboom (Acer saccharum).
Gebruik:
• Die wafels drup van die esdoringstroop en my mond water.
Vertaling:
Engels: maple syrup
Nederlands: esdoornsiroop. ahornsiroop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|