Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusbron
nuusbron [boodskap #141724] Wo., 03 Mei 2023 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusbron
Afbreking: nuus•bron
Samestelling: nuus + bron


Selfstandige naamwoord: nuusbron
Meervoud: nuusbronne

Betekenis:
• Plek vanwaar nuus bekom word.

Gebruik:
• Die oormatige gebruik van byvoeglike naamwoorde is gewoonlik die eerste teken dat 'n nuusbron nie betroubaar en onpartydig is nie.

Vertaling:
Engels: news source
Nederlands: nieuwsbron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oostenryk-Hongarye
Volgende onderwerp: innoveerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 12:30:11 UTC 2025