Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oostenryk-Hongarye
Oostenryk-Hongarye [boodskap #141723] Wo., 03 Mei 2023 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Oostenryk-Hongarye in Europa.
Die ligging van Oostenryk-Hongarye in Europa.
Oostenryk-Hongarye se vlag.
Oostenryk-Hongarye se vlag.
Oostenryk-Hongarye
Afbreking: Oos•ten•ryk-Hon•ga•ry•e


Pleknaam: Oostenryk-Hongarye

Betekenis:
• 'n Historiese land in Sentraal-Europa wat van 1867 tot 1918 bestaan het.

Gebruik:
Oostenryk-Hongarye was 'n samestelling van Oostenryk en Hongarye wat deur 'n enkele monarg regeer is.

Vertaling:
Duits: Österreich-Ungarn
Engels: Austria-Hungary
Nederlands: Oostenrijk-Hongarije

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korund
Volgende onderwerp: nuusbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 14:35:57 UTC 2025