| sangles [boodskap #141720] |
Di., 02 Mei 2023 18:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24179 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sangles
Afbreking: sang•les
Samestelling: sang + les
Selfstandige naamwoord: sangles
Meervoud: sanglesse
Verkleinwoord: sanglessie
Meervoud van verkleining: sanglessies
Betekenis:
• 'n Les waar iemand geleer word hoe om te sing.
Gebruik:
• 'n Sangles begin meestal met asemhalingsoefeninge en die vokalisasie van die toonleer.
Vertaling:
Engels: singing lesson
Nederlands: zangles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|