Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Libië
Libië [boodskap #141695] So., 30 April 2023 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Libië.
Kaart van Libië.
Die vlag van Libië.
Die vlag van Libië.
Libië
Afbreking: Li•bi•ë


Pleknaam: Libië

Betekenis:
• 'n Land in Noord-Afrika, amptelik die Staat Libië.

Gebruik:
Libië grens aan Egipte, Soedan, Tsjad, Niger, Algerië en Tunisië.

Afgelei:
• Libiër
• Libies

Vertaling:
Engels: Libya
Nederlands: Libië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Nigerië
Volgende onderwerp: abusief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 04:22:44 UTC 2025