| touwerk [boodskap #141664] |
Do., 27 April 2023 19:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die touwerk van 'n seilskip.
touwerk
Afbreking: tou•werk
Samestelling: tou + werk
Selfstandige naamwoord: touwerk
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Stelsel van toue of kabels (met knope en/of katrolle) wat 'n bepaalde funksie verrig.
Gebruik:
• Die touwerk aan die stuur- en bakboord van 'n skip wat die mas ondersteun word die "want" genoem.
Afgelei:
• touwerker
Vertaling:
Engels: ropework, cordage
Nederlands: touwwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|