| grootwildjagter [boodskap #141661] |
Do., 27 April 2023 11:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootwildjagter
Afbreking: groot•wild•jag•ter
Samestelling: grootwild + jagter
Selfstandige naamwoord: grootwildjagter
Meervoud: grootwildjagters
Verkleinwoord: grootwildjagtertjie
Meervoud van verkleining: grootwildjagtertjies
Betekenis:
• 'n Jagter wat grootwild jag (soos leeus, buffels, renosters, olifante, ens).
Gebruik:
• Die grootwildjagter het 'n olifant platgetrek.
Vertaling:
Engels: big game hunter
Nederlands: grote wild jager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|