Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebruikersvriendelik
gebruikersvriendelik [boodskap #141641] Di., 25 April 2023 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24181
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebruikersvriendelik
Afbreking: ge•brui•kers•vrien•de•lik
Samestelling: gebruiker + -s- + vriendelik


Byvoeglike naamwoord: gebruikersvriendelik
Vergrotende trap: gebruikersvriendeliker
Oortreffende trap: gebruikersvriendelikste
Attributief: gebruikersvriendelike
Partitief: gebruikersvriendeliks

Betekenis:
• Wat maklik is om te gebruik; wat ontwikkel is met die eindgebruiker in gedagte.

Gebruik:
• Die program is gebruikersvriendelik en u sal dit gou baasraak.

Wisselvorm:
• gebruikervriendelik

Sinoniem:
• ergonomies

Antoniem:
• gebruikersonvriendelik

Vertaling:
Engels: user-friendly
Nederlands: gebruikersvriendelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunstig
Volgende onderwerp: kwestor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 17:17:51 UTC 2025